Sproeiren.D.J..Opperman - Eer die Vrou in Geur

sproeire n d j opperman n.w
1 / 5
Embed
Share

Explore the poetic beauty of Sproeiren.D.J..Opperman's work as he honors women through fragrant metaphors, invoking feelings of admiration and wonder.

  • Poetry
  • Opperman
  • Fragrance
  • Metaphor
  • Elegance

Uploaded on | 0 Views


Download Presentation

Please find below an Image/Link to download the presentation.

The content on the website is provided AS IS for your information and personal use only. It may not be sold, licensed, or shared on other websites without obtaining consent from the author. If you encounter any issues during the download, it is possible that the publisher has removed the file from their server.

You are allowed to download the files provided on this website for personal or commercial use, subject to the condition that they are used lawfully. All files are the property of their respective owners.

The content on the website is provided AS IS for your information and personal use only. It may not be sold, licensed, or shared on other websites without obtaining consent from the author.

E N D

Presentation Transcript


  1. Sproeiren D.J. Opperman

  2. TEMA: Die spreker eer die vrou Sproeire n D.J. Opperman STEMMING: Vrolik 1 2 3 4 My nooi is in n nartjie, my ouma in kaneel, daar s iemand ... Iemand in anys, daar s n vrou in elke geur! Tipografie beklemtoon die ingekeepte eerste en laaste strofe wat soos n refrein herhaal word. Die enigste verskil is die O uitroep 5 As ek n stukkie nartjieskil 6 tussen my vingers buig of knak, 7 breek uit die klein sproeire n 8 wat geurend om my hand uitsak, 9 die boorde weer van Swartfoloos 10 en die nartjies om my heen 11 weet ek hoe dat n vrou kan troos. UITERLIKE BOU: Drie strofes strofe 1 en 3 is ingekeep dui aan dit is n refrein. INNERLIKE BOU: Strofe 1 en 3 besing die lof van n vrou. 12 13 14 15 O my nooi is in n nartjie, my ouma in kaneel, daar s iemand ... Iemand in anys, daar s n vrou in elke geur!

  3. Fyn druppeltjies vog wat oopsproei, nie noodwendig ren nie soos die fyn druppeltjies wat sitrusvrugte maak wanneer jy die skil druk Sproeire n D.J. Opperman Vaste meisie, jong meisie naartjie 1 My nooi is in n nartjie, N-alliterasie Cinnamon n soet spesery 2 my ouma in kaneel, Aniseed sade van n plant wat gebruik word as geurmiddel in voedsel en ook as medisyne 3 daar s iemand ... iemand in anys, ellips aroma Uitroep dui op verrassing 4 daar s n vrou in elke geur! Reuke herinner hom aan sekere mense, n nartjie laat hom dink aan sy meisie.

  4. Peel of a naartjie 5 As ek n stukkie nartjieskil crack 6 tussen my vingers buig of knak, 7 breek uit die klein sproeire n wat n aangename geur afgee 8 wat geurend om my hand uitsak, Orchard lanings met vrugtebome Swart Umfolozi (volksnaam) n gebied in KwaZulu-Natal Opperman het n groot deel van sy jeug in hierdie streek deurgebring 9 die boorde weer van Swartfoloos 10 en die nartjies om my heen comfort 11 weet ek hoe dat n vrou kan troos.

  5. Uitroep dui op verwondering 12 O my nooi is in n nartjie, METAFOOR 13 my ouma in kaneel, METAFOOR Herhaling van die refrein 14 daar s iemand ... iemand in anys, 15 daar s n vrou in elke geur ! Uitroep dui op bewondering en ekstase

Related


More Related Content